Over ons - Jeans-China - een fabrikant & denim jeans fabriek

 

Jeans-China bied met trots aan “China in Afrika.” Jeans-China is een van die vooraanstaande jean en denim vervaardigers en verspreiders. Dit is vir ons met groot opgewondenheid om Jeans-China aan die Suid- Afrikaanse mark bekend te stel. Guangzhou Xing-Sheng Garments & Textile Manufacturing Co. Ltd voorsien die wereld van kwaliteit produkte sowel as hoogs kompeterende pryse.

 

Ons fabriek is gelee in die Suide van China skaars ’n hane tree vanaf Hong Kong en ook naby een van die grootste uitvoer hawens. Ons voorsien ons kliente met hul eie ontwerpe sowel as voorkeure. Ons bly ook in gevoeling met die mark en sodoende hou ons ons kliente op hoogte van alle nuutste modes. Ons het ook ‘n spesiale diens wat ons noem die “Intrepeneurs Skema” hiermee help ons alle opkomende Intrepeneurs met ontwerpe en ook met lae volume bestellings so laag as 200 van ‘n styl/kleur. Die “Intrepeneur Skema” gee jou die geleentheid om direk vanaf die fabriek te koop, ons is nou op jou agterstoep.

 

Met ons vinger op die pols en uitmuntende dienslewering kan ons met groot blydskap aankondig dat deel van ons sukses is ons toegewyde werknemers. Baie van hul is hoogs gekwalifiseerd en is geletterd in Engels sowel as Afrikaans en ook nou in Suid-Afrika.

 

Ons leuse is “Kommunikasie, Buigsaamheid en Produktiwiteit”

 

Vir enige verdere navrae moet asseblief nie huiwer om met my in verbinding te tree nie. Ek verseker jou van die beste kwaliteit en diens ter alle tye.

 

Het grootste deel van de inhoud van onze website is in het Engels Taal:
Heren Jeans
Dames Jeans
Kinderen Jeans
Goedkope jeans
Veelgestelde vragen / FAQ
Encyclopedia van Jeans en Denim
Fotos van jeans & denim design (2000 +)
Fotos van modeshows in Milano, Paris, London og New York

 

Kontak besonderhede

Kontak
Athur, Justin Cave
Cell: +27 82 554 2489
FAX: 0866 991 006
Email: za (at) Jeans-China.Com
Email: (at) = @